Na 14 ure op n vliegtuig het ons uiteindelik aangekom in die woelige stad van Buenos Aires in Suid Amerika. Die mense en die atmosfeer is heeltemal anders as Europa en hulle ry soos maniake!!! Ons bly in a klein boutique hotelletjie (met die naam van Che Lulu!) in die distrik van Palermo. Dit is n baie funky hotel in n trendy deel van die stad maar daar is ook arm mense wat naby bly. Ons kan nie glo hoe baie graffiti daar is op die mure - van dit is baie professioneel en maak die strate baie kleurvol maar die res is blote vandalisme. Daar is baie groot woonstel blokke met goeie security en n wag wat buite staan. Ons gaan uit en eet lekker rooi vleis en drink n glasie rooi wyn!
We arrive in the bustling city of Buenos Aires after a cramped 14 hour flight from Germany - the people drive like maniacs and the vibe is completely different to Northern Europe. We stay in a trendy little boutique hotel (Che Lulu) in the district of Palermo. There is an unbeleivable amount of graffiti on the walls, some very artistic and colourful but the rest just pure vandalism!! The Argentinians are very friendly but not many speak good English and we get by on our broken Portuguese and sign language most of the time.
We go out and enjoy a meal of red meat and a glass of Argentinian red wine.