Ons het aangekom in die Lofoten eilande Wes van die Norweese kus en het beplan om drie dae daar te bly. Die weer was koud en die paaie bedek met ys - ons het n kar gehuur en baie versigtig gery. Die Lofoten eilande is bekend vir sy Cod vis en die visse word gevng, op groot buitelig rakke droog gemaak en uitgevoer na Italie. Hulle se "jy kan die geld ruik" as jy deur die visserdorpe ry. Ek weet nie of dit soos geld ruik nie maar jy kan vir seker iets ruik!!!!
We arrived in the Lofoten islands off West Coast of Norway -the roads were covered in ice and this made driving treacherous and dangerous. We hired an old lazy Merecedes and travelled down to the Southern most part of the main Island group. The main industry in the Lofoten islands is Cod fishing - the Cod is salted / dried on large outdoor racks and then exported to Italy. They say "you can smell the money" when you drive through the small fishing towns. I am not sure if it smells like money but you can certainly smell something!!! We stayed in a small renovated fisherman's cabin on the shores of a small Fjord.