We head South from Bariloche and spend two nights at a Cabana near Lago Puelo – a lake close to the town of El Bolson. The owner of the cabanas is of German descent (Von Furstenberg) and has two huge Rotweilers (Boldo and Carmen). They soon become our big buddies and hang around our cabana all day waiting for snacks after we finish our meals. Ons ry in n Suidelikke rigting van Bariloche en slaap twee aande in die klein dorpie van Lago Puelo naby El Bolson. Die eienaar van die cabana (chalet) waar ons bly is van Duitse oorsprong (Von Furstenberg) en het twee groot Rotweiler honde (Boldo en Carmen). Hulle word gou ons goeie maatjies en hang heeldag by ons cabana rond en wag vir oorskot kos van ons tafel.