We have just arrived in the beautiful Lake district of Patagonia, staying in a hostel and have 2 lazy days getting everything organized. I have found out that this is a prime trout fishing area and hope to buy a second hand trout rod / reel and flies tomorrow. We will hire a car and spend the next 10 days travelling to th many lakes and small villages in the area. Hopefully the next Blog picture will be us holding a big fat Rainbow trout ; ).
Ons het nou net in die pragtige dorp van Bariloche aangekom - dit is omring met berge en mere. Die eerste twee dae was baie rustig maar more gaan ons n kar huur en al die klein dorpies / mere / bege in die distrik gaan besoek. Ons het pas uitgevind dat hierdie n baie bekende forel hengel area is en ek gaan more probeer om n tweede handse visstok / katrol by een van die Argentieneers t koop. Hopenlik sal die volgende blog foto een van ek en Glaudine met n groot forel wees ; ).