This is a trendy town just to the East of the Andes mountain range and renowned as the Wine Capital of Argentina. We stayed in a backpackers hostel and got time to see the town and enjoy some Argentinian beef and red wine. We decided to hire a car and travel towards the Andes mountains and see some of the winelands and scenic areas. Our hiking boots were also a bit worse for wear so we both had a street vendor polish them up a bit!
Hierdie groot dorp is die wyn hoofstad van Argentinia – dit is net Oos van die Andes berg reeks. Ons het twee aande in n backpackers hostel gebly en die groot voordeel hiervan is dat jy kans kry om met baie ander mense te praat en uit te vind waar die lekker plekke is. Ons het ook in die dorp uitgeeet en die Argentinia beesvleis en rooi wyn baie geniet. Ons het besluit om n kar te huur en bietjie van die omgewing te sien.