This town is 230 km’s south of Mendoza – the majority of people ride bicycles here and it is great to see everyone on their mountain bikes and racing bikes cruising around town. We pass through San Rafael and drive to Valle Grande on the Atuel River. It is a mini San Rafael Grand Canyon with many small cabanas on the banks of the river and white water rafting / abseiling / horse riding centres.
Ons ry Suid na San Rafael, n baie rustige dorp met groot bome en waar die meeste van die mense fiets ry. Dit is wonderlik om almal op hulle fietse te sien, lyk baie gesond. Net buite San Rafael is die Valle Grande valley wat soos n mini Grand Canyon lyk. Die Atuel rivier loop in die canyon af en daar is baie White Water Rafting / berg klim maatskappye wat op die rivier.