We overslept in Mendoza and missed our bus to Santiago, capital of Chile - decided to catch a taxi to the airport and fly instead so packed in a mad rush and arrived late for our flight. Went through the security screen where they X-rayed our hand luggage and the security officer says in broken English "You have knife in bag!" Who me?? No ways!!! Somehow my Norwegian hunting knife with a 5 inch blade managed to land up in my camera bag - this is serious stuff. Had visions of being held in a South American cell for interrogation / questioning and being cavity searched by big policemen with fingers like bananas! Fortunately they are fairly laid back in Argentina and after profuse apologies I even managed to keep the knife and check it in with the main luggage - Whew! What a close shave!!!
Ons het per ongeluk laat geslaap en ons bus na Santiago, Chile nie gehaal nie. Baie vinning gepak en besluit om te vlieg maar het ook laat by die Mendoza lughawe aangekom en soos n warrelwind deur die doeane en security gegaan - het dit nie besef nie maar per ongeluk n groot jag mes in my hand baggasie ingepak!! Was bekommerd dat ek tyd in n Suid Amerikaanse tronk gaan spandeer maar na baie praat en jammer se het hulle ons toestemming gegee om die mes te hou en saam met die groot baggasie in te weeg. Whew! Dit was naby!!!