Zurich Airport

Zurich Airport
We arrived in Zurich with our trendy new rucksacks on wheels - we were packed and ready to travel!! Our plan was to spend two nights in Zurich and travel to Bern for one day for some sight seeing. Our long awaited trip had started.....

Thursday, May 5, 2011

Die Atacama Woestyn - Chile

Ons het in San Pedro, Chile aangekom - dit is die dorp wat grens aan die beroemde Atacama woestyn en is ook naby aan die Andes berg reeks. Daar is baie aktiewe vulkane in hierdie gebied en die Atacama sout vlakte is een van die grootste in die wereld. Dit is baie hoog hier en ons voel baie kort asem as ons begin stap. Die woestyn is baie droog maar jy kan ook sneeu op die berge sien - die berge wat die woestyn omring is 4000 - 6000 meter hoog (dit is dubbel so hoog as die hoogte piek in die Drakensberg reeks). Etosha pan in Namibia is ook een van die grootste sout vlaktes in die wereld.
We arrive at the high altitude town of San Pedro in Chile - this town lies at the edge of the Atacama desert and is the springboard for trips into the desert and surrounding mountains.