We travelled with a guide to the Rainbow valley an hour and a half from San Pedro - this is a spectacular valley with multi-coloured layers of rock and sand. The different colours are formed by a variety of minerals and oxidized elements in the rock layers. Ons het saam met n gids na die Reenboog vallei gery - daar is verskillende kleure in die rotse en sand hier, veroorsaak deur n wye reeks minerale en oksidasie prosesse in die klip en sand.